Q. Hoe belangrik is 'n hoë akademiese standaard?
 Uiters belangrik
 Baie belangrik
 Van redelike belang
 Nie die belangrikste
 Onbelangrik

 View Stats
Q. Hoe belangrik is sport op laerskool?
 Uiters belangrik
 Baie belangrik
 Van redelike belang
 Nie die belangrikste
 Onbelangrik

 View Stats
Q. Hoe belangrik is kultuuraktiwiteite?
 Uiters belangrik
 Baie belangrik
 Van redelike belang
 Nie die belangrikste
 Onbelangrik

 View Stats
 
 

Baie welkom by ons webblad! By Laerskool Baanbreker sal jy... 'n tuiste vind vir jou kind. Met hierdie webblad wil ons poog om 'n kykie te gee van wat in Banieland alles gebeur. Ons hoop om dit as 'n addisionele bron van kommunikasie en inligting te bedryf, waaruit ouers, leerlinge en ander belangstellendes baat kan vind. Sodoende wil ons graag aan ons visie gestalte gee, nl "Pioniers vir voortreflike onderwys!"

Geniet dit om deur te blaai en deel in al ons aktiwiteite
Kontak ons gerus as u meer inligting soek.

Hoof: Tom Hoffmann

 

tom hoffmann
 
 
Juffrou Clarise wen 'n troue!
15 July 2010


Juffrou Clarise het die Sarie-bruidkompetisie gewen....
lees meer...
 
Kwartaalprogram
13 July 2010


Teken asb toepaslike datums aan...
lees meer...
 
Kleuterskool
13 July 2010


Kliek op Kleuterskool se "tab" vir ander inligting en omsendbriewe.
lees meer...
 
Borge
13 July 2010


Banies ondersteun en word ondersteun deur KFC!
lees meer...
 
 


     



  © Copyright Laerskool Baanbreker. All Rights Reserved. Website hosted by www.litcreations.com