Laai hier die akademiese organogram af....

Laai hier die eksamenrooster af vir intersen-leerlinge...

Laai hier die assesseringsprogram vir die GLF af..

Die eksamenwerkafbakening vir Gr 4 - 7 volg binnekort...

Laai die skryfbehoeftelyste hier af...

Banies spog met puik akademiese prestasies:

Om die stand van die akademiese vordering van leerlinge in Tale en Wiskunde te bepaal, moet alle skole in die land die sg.  "National Common Exams" skryf. Die banies het uitstekend gevaar en behaal die volgende gemiddelde punte:

Afrikaans   % skool % distrik Wiskunde   % skool % distrik
Graad: 1 72 52   1 79 52
  2 81 50   2 81 55
  3 73 47   3 71 44
  4 73 43   4 69 42
  5 78 50   5 66 40
  6 77 47   6 68 40

Ons graad 5, 6 en 7-leerlinge het ook deelgeneem aan die Conquesta Olimpiade vir Engels 2de taal waaraan 1350 skole vanuit Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Australië deelgeneem het. Die Banies behaal die volgende posisies:

  • Gr 5 - 7de plek
  • Gr 6 - 14 de plek
  • Gr 7 - 3 de plek


 



  © Copyright Laerskool Baanbreker. All Rights Reserved. Website hosted by www.litcreations.com