Kaskar pret 14 May 2012
 Die personeel en kinders geniet die kaskardag. Dankie aan al die personeel wat soveel moeite gedoen het om dit vir ons leerlinge aangenaam te maak. | | lees meer... |
| | Kaskardag 2012 geesvang! 14 May 2012
 Die graad 6's was die wenners van die geesbeker! Dit is samewerking en spangees. Baie geluk! | | lees meer... |
| |
|
Kaskardag 2012! 14 May 2012
 Almal is opgewonde en die kaskardag begin kleurvol en met opwinding. Dankie aan KFC en Oos-Rand Stereo wat gesorg het vir die klank en musiek. Dit het grootliks bygedra tot die aangename gees wat daar was. | | lees meer... |
| | Kaskardag 2012 reuse sukses! 14 May 2012
 Banies se kaskardag was 'n reuse sukses! Die kinders het dit vreeslik geniet en spontaan en met oorgawe deelgeneem. Kinders, ouers, personeel en borge het hartlik saamgewerk om van ons grootste fondsinsamelingsprojek 'n sukses te maak. Die geesvang was kreatief en luisterryk! Die kaskarwedrenne was baie opwindend. | | lees meer... |
| |
|
Pretdag 2012 28 March 2012
 Banies hou pretdag! Almal is opgewonde en geniet 'n heerlike dag saam! Baie dankie vir almal se hulp en ondersteuning om die dag 'n reuse sukses te maak. | | lees meer... |
| | 1 ste Netbalspan 27 March 2012
 Die netbal 0/13 A span oefen gereeld om gereed te wees vir die ligawedstryde wat die tweede kwartaal begin. Ligadatums sal bekend gemaak word sodra dit ontvang word. Dankie aan die afrigters wat toegewyd die dogters afrig en inspireer. | | lees meer... |
| |
|
|