Atletiek 2012 07 February 2012
 Die atletiek het baie goed begin. Banies se atlete het uitstekend gevaar teen deelnemende skole en ons verwag 'n interessante interlaer-byeenkoms op Vrydag 17 Februarie. Sterkte aan ons pragtige atlete. | | lees meer... |
| | Nuwe Graad 1's vir 2012 07 February 2012
 Die nuwe gr 1's van Juffrou Renate Pretsch is baie gelukkig met hulle nuwe maats en hulle juffrou... | | lees meer... |
| |
|
Nuwe Graad 1's vir 2012 23 November 2011
 Sien verwelkomingsbrief en omsendbrief 1 van 2012 onder die nuusskakel: Omsendbriewe | | lees meer... |
| | Leierinlywing 07 November 2011
 Die nuwe skoolleiers se inlywing............ | | lees meer... |
| |
|
Kaskardag 28 October 2011
 Die kaskardag was 'n reuse sukses! | | lees meer... |
| | Gr 6 Leierskamp 26 September 2011
 Die jaarlikse Gr 6 leieridentifiserings-naweek was gehou by 'Wag-'n-Bietjie Kampterrein'. Die graad 6 leerlinge het die geleentheid gehad om leiereienskappe te identifiseer en te ontwikkel. Die groepwerk en spangees was uitstekend. Baie dankie aan elke graad 6 leerling vir 'n onvergeetlike naweek! | | lees meer... |
| |
|
Engelse Redenaars 26 September 2011
 Geluk aan die redenaars wat gedurende die Engelse redenaarsaand uitstekend gepraat het. Die wenners was soos volg:
Gr 1 - Joscelyn Wessels; Gr 2 - Carla Ferreira; Gr 3 - Andale de Jager; Gr 4 - Kayla Kruger; Gr 5 - Arno Heunis; Gr 6 - Dian Nelson; Gr 7 - Zirkia vd Mescht | | lees meer... |
| | Wiskunde Olimpiade 2011 05 September 2011
 Drie Banies, Cassidy van Zyl, Dian Nagel en Arno Heunis presteer uitsonderlik gedurende die jaarlikse Wiskunde Olimpiade. Twee Banies naamlik Cassisy en Dian behaal 1ste plekke op Distrikvlak (Ekurhuleni-Suid) en kwalifiseer om deel te neem op Provinsiale vlak. Hartlik geluk met uitsonderlike prestasies. | | lees meer... |
| |
|
Opedag 15 September 2011 01 September 2011
 Liewe voornemende Banie! Ons nooi jou vriendelik uit na Laerskool Baanbreker se Ope-aand en kom kyk hoe ons jou 'n ster gaan maak. Kom kuier by ons op Donderdag 15 September om 18:30. Moet dit nie misloop nie. | | lees meer... |
| | Mnr & Mej Banies 2011 19 August 2011
 Zirkia vd Mescht senior dogter wenner van die Mnr & Mev Banies wat gehou was op 14 Augustus. Die deelnemers was almal uitsonderlik kreatief met klere wat gemaak was van herwinbare materiaal. Hartlik geluk aan almal wat deelgeneem het. | | lees meer... |
| |
|
Mnr Mike Paulsen op Kilimanjaro 28 July 2011
 Mnr Paulsen bereik die piek van Kilimanjaro wat 5895m bo seevlak is. Hierdie groot prestasie is behaal tydens die wintervakansie. Baie geluk! Mnr Paulsen het gewys wat kan gedoen word met baie oefening en vasbyt. | | lees meer... |
| | Pretdag 01 March 2011
 Banies geniet vanjaar se pretdag! | | lees meer... |
| |
|
Netbal - Bokkieweek 31 May 2011
 Baie geluk aan Sumarie Maritz en Chandrč Steyn wat gekies is vir die Netbal-Bokkieweek. Ons is trots op julle! | | lees meer... |
| | Derde Kwartaalprogram 26 July 2011
 Neem asseblief kennis van belangrike datums vir die derde kwartaal | | lees meer... |
| |
|
Advertensieborde-projek 11 April 2011
 Die fondsinsamelingskomitee, bestaande uit personeel en ouers, beoog 'n advertensiebord-projek om fondse vir die skool in te samel. Advertensieborde gaan opgerig word langs die skool se heining in Langenhovenstraat. Belangstellendes skakel met Eugene Laas by die skool. | | lees meer... |
| | Leerderaktiwiteite 11 April 2011
 Jana en Hendro presteer op nasionale vlak met altletiek | | lees meer... |
| |
|
Kleuterskool 21 February 2011
 Kliek op Kleuterskool se "tab" vir ander inligting en omsendbriewe. | | lees meer... |
| | Borge 21 February 2011
 Banies ondersteun en word ondersteun deur KFC! | | lees meer... |
| |
|
|